-
2 Kronieke 9:29-31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Die res van die geskiedenis van Salomo+ is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Natan,+ in die profesie van Ahiʹa,+ die Siloniet, en in die siener Iddo se verslag van visioene+ oor Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat. 30 Salomo het 40 jaar lank in Jerusalem oor die hele Israel regeer. 31 Toe het Salomo gesterf.* Hulle het hom in die Stad van Dawid, sy pa,+ begrawe, en sy seun Rehaʹbeam het in sy plek koning geword.+
-