2 Kronieke 12:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die geskiedenis van Rehaʹbeam is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Semaʹja+ en van die siener Iddo+ in die geslagsregister. En daar was heeltyd oorloë tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam.+ 2 Kronieke 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En die res van Abiʹa se geskiedenis, sy dade en sy woorde, is opgeteken in die geskrifte* van die profeet Iddo.+
15 Die geskiedenis van Rehaʹbeam is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Semaʹja+ en van die siener Iddo+ in die geslagsregister. En daar was heeltyd oorloë tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam.+
22 En die res van Abiʹa se geskiedenis, sy dade en sy woorde, is opgeteken in die geskrifte* van die profeet Iddo.+