Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 10:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Maar Jehu het nie die Wet van Jehovah, die God van Israel, met sy hele hart gevolg nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes wat Jeroʹbeam Israel laat pleeg het nie.+

  • 2 Konings 17:21-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Hy het Israel van die huis van Dawid af weggeskeur, en hulle het Jeroʹbeam, die seun van Nebat, koning gemaak.+ Maar Jeroʹbeam het Israel van Jehovah laat afdwaal, en hy het hulle ’n groot sonde laat pleeg. 22 Die Israeliete het aangehou om al die sondes van Jeroʹbeam te pleeg.+ Hulle het nie daarvan afgewyk nie 23 totdat Jehovah Israel voor hom verwyder het, net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gesê het.+ Israel is in ballingskap na Assiʹrië weggeneem,+ waar hulle tot vandag toe is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel