1 Konings 12:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarna het Jeroʹbeam in Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim gaan woon en dit opgebou.* Hy het daarvandaan weggetrek en Pnuel+ opgebou.* 1 Konings 12:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 En hy het huise van aanbidding op die offerhoogtes gemaak en mense van die volk, wat nie Leviete was nie, as priesters aangestel.+
25 Daarna het Jeroʹbeam in Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim gaan woon en dit opgebou.* Hy het daarvandaan weggetrek en Pnuel+ opgebou.*
31 En hy het huise van aanbidding op die offerhoogtes gemaak en mense van die volk, wat nie Leviete was nie, as priesters aangestel.+