Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterlike pligte uitvoer.+ Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.”+

  • 1 Konings 13:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Selfs nadat hierdie dinge gebeur het, het Jeroʹbeam nie sy slegte weë gelos nie, maar hy het aangehou om uit die volk priesters vir die offerhoogtes aan te stel. Hy het sommer enigiemand as priester aangestel+ wat ’n priester wou wees, en gesê: “Laat hom een van die priesters vir die offerhoogtes+ word.”

  • 2 Kronieke 11:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die Leviete het hulle weivelde en hulle eiendom verlaat+ en na Juda en Jerusalem gegaan omdat Jeroʹbeam en sy seuns hulle nie toegelaat het om as priesters vir Jehovah te dien nie.+

  • 2 Kronieke 13:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Julle het Jehovah se priesters, die nakomelinge van Aäron, en die Leviete weggejaag,+ en julle het julle eie priesters aangestel net soos die volke van die lande.+ Enigiemand wat daar aangekom het met* ’n jong bul en sewe ramme, kon ’n priester word van julle sogenaamde gode.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel