-
2 Kronieke 11:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Die Leviete het hulle weivelde en hulle eiendom verlaat+ en na Juda en Jerusalem gegaan omdat Jeroʹbeam en sy seuns hulle nie toegelaat het om as priesters vir Jehovah te dien nie.+ 15 Jeroʹbeam het toe sy eie priesters aangestel vir die offerhoogtes+ en vir die bokagtige demone*+ sowel as vir die kalwers wat hy gemaak het.+
-