Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 12:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die geskiedenis van Rehaʹbeam is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Semaʹja+ en van die siener Iddo+ in die geslagsregister. En daar was heeltyd oorloë tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam.+

  • 2 Kronieke 13:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Abiʹa het gaan oorlog voer met ’n leërmag van 400 000 opgeleide,* magtige soldate.+ En Jeroʹbeam het met 800 000 opgeleide,* magtige soldate in gevegsformasie teen hom opgetrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel