2 Kronieke 9:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die res van die geskiedenis van Salomo+ is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Natan,+ in die profesie van Ahiʹa,+ die Siloniet, en in die siener Iddo se verslag van visioene+ oor Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat. 2 Kronieke 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En die res van Abiʹa se geskiedenis, sy dade en sy woorde, is opgeteken in die geskrifte* van die profeet Iddo.+
29 Die res van die geskiedenis van Salomo+ is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Natan,+ in die profesie van Ahiʹa,+ die Siloniet, en in die siener Iddo se verslag van visioene+ oor Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat.
22 En die res van Abiʹa se geskiedenis, sy dade en sy woorde, is opgeteken in die geskrifte* van die profeet Iddo.+