7 Gaan sê vir Jeroʹbeam: ‘Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: “Ek het jou onder jou volk uitgekies om jou ’n leier oor my volk Israel te maak.+
9 Maar jy het erger dinge gedoen as almal wat voor jou was, en jy het vir jou ’n ander god en metaalbeelde gemaak en my daardeur aanstoot gegee,+ en jy het jou rug op my gedraai.+