Josua 19:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Allammeʹleg, Amad en Misal. En dit het weswaarts tot by die berg Karmel+ en tot by Sihor-Libnat gestrek Josua 19:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Dit was die erfdeel van die stam van Aser volgens hulle families,+ die stede en die omliggende dorpies.
26 Allammeʹleg, Amad en Misal. En dit het weswaarts tot by die berg Karmel+ en tot by Sihor-Libnat gestrek
31 Dit was die erfdeel van die stam van Aser volgens hulle families,+ die stede en die omliggende dorpies.