-
2 Konings 9:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Jehu het sy boog geneem en Joram tussen die skouers geskiet, en die pyl het by sy hart uitgekom, en hy het in sy strydwa inmekaargesak.
-
-
2 Konings 10:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Daarna het hy ’n tweede brief aan hulle geskryf en gesê: “As julle aan my behoort en aan my gehoorsaam wil wees, moet julle die koppe van die seuns van julle heer môre hierdie tyd na my toe bring in Jisʹreël.”
En die 70 seuns van die koning was by die vooraanstaande manne van die stad wat hulle grootgemaak het. 7 Toe hulle die brief kry, het hulle die seuns van die koning geneem en hulle doodgemaak, 70 manne,+ en hulle het hulle koppe in mandjies gesit en dit na hom in Jisʹreël gestuur.
-
-
2 Konings 10:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Onmiddellik nadat hy die brandoffer geoffer het, het Jehu vir die wagte* en die offisiere gesê: “Kom in en maak hulle dood! Maak seker dat nie een ontsnap nie!”+ Toe het die wagte en die offisiere hulle met die swaard doodgemaak en hulle uitgegooi, en hulle het tot by die binneste heiligdom* van die tempel van Baäl gegaan.
-