3 Toe het die seuns van die profete* wat in Bet-El was, na Eliʹsa toe gegaan en vir hom gevra: “Weet jy dat Jehovah vandag jou meester as hoof oor jou gaan wegneem?”+ Hy het geantwoord: “Ja, ek weet. Bly stil.”
11 Toe het Joʹsafat gevra: “Is daar nie ’n profeet van Jehovah hier deur wie ons Jehovah kan raadpleeg nie?”+ Een van die knegte van die koning van Israel het geantwoord: “Daar is Eliʹsa,+ die seun van Safat, wat Eliʹa+ se dienaar was.”*