19 Toe het hy van daar af weggegaan en Eliʹsa, die seun van Safat, gevind wat besig was om te ploeg met 12 pare bulle voor hom, en hy was by die 12de paar. Eliʹa het na hom toe gegaan en sy ampskleed+ oor hom gegooi.
21 En hy het gegaan en een paar bulle geneem en hulle geslag.* Hy het die hout van die ploeggereedskap gebruik om vuur te maak sodat hy die vleis van die bulle kon kook. Hy het die vleis vir die mense gegee, en hulle het geëet. Daarna het hy opgestaan en Eliʹa gevolg en hom begin dien.+