Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Maar die dienaar het geantwoord: “Daar is ’n man van God in hierdie stad, ’n gerespekteerde man. Alles wat hy sê, word altyd waar.+ Kom ons gaan soontoe. Miskien kan hy vir ons sê waarheen ons moet gaan.” 7 Toe het Saul vir sy dienaar gesê: “As ons gaan, wat sal ons vir die man neem? Daar is nie brood in ons sakke nie. Daar is niks om as ’n geskenk vir die man van die ware God te neem nie. Wat het ons?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel