1 Samuel 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief! Daar is ’n man van God+ in hierdie stad, en die man word hooggeag. Alles wat hy sê, word vir seker bewaarheid.+ Laat ons nou daarheen gaan. Miskien kan hy vir ons sê watter weg ons moet gaan.”
6 Maar hy het vir hom gesê: “Kyk asseblief! Daar is ’n man van God+ in hierdie stad, en die man word hooggeag. Alles wat hy sê, word vir seker bewaarheid.+ Laat ons nou daarheen gaan. Miskien kan hy vir ons sê watter weg ons moet gaan.”