Genesis 37:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy het geantwoord: “Ek soek na my broers. Sê asseblief vir my waar hulle die kleinvee oppas.” 17 Die man het gesê: “Hulle is hier weg, en ek het hulle hoor sê: ‘Kom ons gaan na Dotan.’” Josef het toe na Dotan gegaan en sy broers daar gevind.
16 Hy het geantwoord: “Ek soek na my broers. Sê asseblief vir my waar hulle die kleinvee oppas.” 17 Die man het gesê: “Hulle is hier weg, en ek het hulle hoor sê: ‘Kom ons gaan na Dotan.’” Josef het toe na Dotan gegaan en sy broers daar gevind.