1 Konings 11:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Ek sal een stam aan sy seun gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig. Psalm 132:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daar sal ek die krag* van Dawid laat toeneem. Ek het ’n lamp vir my gesalfde gereedgemaak.+
36 Ek sal een stam aan sy seun gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.