-
2 Kronieke 23:1-3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 In die sewende jaar het Jojaʹda moedig opgetree en ’n verbond gemaak met die hoofde oor 100,+ naamlik Asarʹja, die seun van Jeroʹham, Isʹmael, die seun van Johaʹnan, Asarʹja, die seun van Obed, Maäseʹja, die seun van Adaʹja, en Elisaʹfat, die seun van Sigri. 2 Daarna het hulle deur die hele Juda gegaan en die Leviete+ uit al die stede van Juda en die hoofde van die vaderhuise van Israel bymekaargeroep. Toe hulle in Jerusalem aankom, 3 het die hele gemeente ’n verbond met die koning gemaak+ in die huis van die ware God, en daarna het hy vir hulle gesê:
“Die koning se seun sal regeer, want Jehovah het belowe dat die nakomelinge van Dawid sal regeer.+
-