-
1 Konings 22:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Julle weet dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort. En tog doen ons niks om dit van die koning van Sirië terug te vat nie.” 4 Hy het toe vir Joʹsafat gevra: “Sal jy saam met my gaan veg by Raʹmot-Giʹlead?” Joʹsafat het die koning van Israel geantwoord: “Ek sal saam met jou gaan. My volk is jou volk. My perde is jou perde.”+
-