-
2 Kronieke 28:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Die res van sy geskiedenis, al sy dade, is van begin tot einde opgeteken in die Boek van die konings van Juda en van Israel.+ 27 Agas het gesterf,* en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe. Hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel begrawe nie.+ En sy seun Hiskiʹa het in sy plek koning geword.
-