2 Konings 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jy het gehoor wat die konings van Assiʹrië met al die lande gedoen het. Hulle het dit vernietig.+ Sal jy die enigste een wees wat gered word? 2 Konings 19:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Waar is die koning van Hamat, die koning van Arpad, die koning van die stad Sefarwaʹim, die koning van Hena en die koning van Iwwa?’”+
11 Jy het gehoor wat die konings van Assiʹrië met al die lande gedoen het. Hulle het dit vernietig.+ Sal jy die enigste een wees wat gered word?
13 Waar is die koning van Hamat, die koning van Arpad, die koning van die stad Sefarwaʹim, die koning van Hena en die koning van Iwwa?’”+