Jesaja 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 want voordat die seun ‘Pappa!’ en ‘Mamma!’ kan sê, sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+ Amos 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Dit sal sleg gaan met dié in Sion wat selfversekerd* is,met dié wat veilig voel op die berg van Samariʹa,+die belangrike manne van die vernaamste volk,dié na wie die huis van Israel gaan! Amos 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarom sal julle eerste in ballingskap gaan.+ En die feeste van dié wat uitgestrek lê, sal tot ’n einde kom.
4 want voordat die seun ‘Pappa!’ en ‘Mamma!’ kan sê, sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+
6 “Dit sal sleg gaan met dié in Sion wat selfversekerd* is,met dié wat veilig voel op die berg van Samariʹa,+die belangrike manne van die vernaamste volk,dié na wie die huis van Israel gaan!
7 Daarom sal julle eerste in ballingskap gaan.+ En die feeste van dié wat uitgestrek lê, sal tot ’n einde kom.