2 Konings 18:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 En Jehovah was met hom. Waar hy ook al gegaan het, het hy wyslik opgetree. Hy het teen die koning van Assiʹrië in opstand gekom en geweier om hom te dien.+
7 En Jehovah was met hom. Waar hy ook al gegaan het, het hy wyslik opgetree. Hy het teen die koning van Assiʹrië in opstand gekom en geweier om hom te dien.+