-
2 Kronieke 32:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Toe het Jehovah ’n engel gestuur en elke magtige soldaat, leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië doodgemaak,+ en die koning van Assiʹrië het vernederd na sy land teruggegaan. Later het hy in die tempel van sy god ingegaan, waar party van sy eie seuns hom met die swaard doodgemaak het.+
-