-
2 Kronieke 32:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 En Jehovah het ’n engel+ gestuur en elke dapper, sterk man+ en leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië uitgewis,+ sodat hy met beskaamde aangesig na sy eie land teruggegaan het. Later het hy in die huis van sy god ingegaan, en party van dié wat uit sy eie liggaam voortgekom het, het hom daar met die swaard neergevel.+
-