-
Deuteronomium 31:24-26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Nadat Moses al die woorde van hierdie Wet in ’n boek neergeskryf het,+ 25 het Moses die Leviete, wat die ark van Jehovah se verbond dra, die volgende bevel gegee en gesê: 26 “Julle moet hierdie Wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en daar sal dit as ’n getuie teen julle dien.
-