2 Kronieke 36:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Toe het die volk Joʹahas, die seun van Josiʹa,+ in die plek van sy pa koning gemaak in Jerusalem.+ 2 Joʹahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer.
36 Toe het die volk Joʹahas, die seun van Josiʹa,+ in die plek van sy pa koning gemaak in Jerusalem.+ 2 Joʹahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer.