Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Kronieke

      • Joahas, koning van Juda (1-3)

      • Jojakim, koning van Juda (4-8)

      • Jojagin, koning van Juda (9, 10)

      • Sedekia, koning van Juda (11-14)

      • Vernietiging van Jerusalem (15-21)

      • Kores se opdrag om tempel te herbou (22, 23)

2 Kronieke 36:1

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:15; Jer 22:11
  • +2Kn 23:30, 31

2 Kronieke 36:3

Voetnote

  • *

    ’n Talent was gelyk aan 34,2 kg. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +2Kn 18:14; 23:33

2 Kronieke 36:4

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:29; Jer 46:2
  • +2Kn 23:34; Jer 22:11, 12

2 Kronieke 36:5

Kruisverwysings

  • +Jer 26:20, 21; 36:32
  • +2Kn 23:36, 37

2 Kronieke 36:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:1; 25:1; Jer 25:1
  • +2Kn 24:16; Da 1:1

2 Kronieke 36:7

Kruisverwysings

  • +Esr 1:7; Jer 27:16; Da 1:2; 5:2

2 Kronieke 36:8

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:5, 6

2 Kronieke 36:9

Kruisverwysings

  • +Jer 22:24; Mt 1:12
  • +2Kn 24:8, 9

2 Kronieke 36:10

Voetnote

  • *

    Moontlik in die lente.

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:10; Jer 29:1, 2; Ese 1:2
  • +2Kn 24:13; Jer 27:17, 18
  • +2Kn 24:17

2 Kronieke 36:11

Kruisverwysings

  • +Jer 37:1
  • +2Kn 24:18-20; Jer 52:1-3

2 Kronieke 36:12

Kruisverwysings

  • +Jer 21:1, 2; 34:2; 38:14, 24

2 Kronieke 36:13

Voetnote

  • *

    Lett. “het sy nek verhard”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:20; Ese 17:12-15

2 Kronieke 36:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 16:11; Ese 8:10, 11

2 Kronieke 36:15

Voetnote

  • *

    Lett. “woonplek”.

2 Kronieke 36:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 30:1, 10
  • +Jer 5:12
  • +Jer 20:7
  • +Ps 74:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/6/8, bl. 19

2 Kronieke 36:17

Voetnote

  • *

    Lett. “die huis van hulle heiligdom”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:2
  • +Ese 9:7
  • +Le 26:31; De 28:25; Ps 79:2
  • +Klg 2:21
  • +De 28:49-51

2 Kronieke 36:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:16, 17; Jes 39:6; Jer 27:19-22; 52:17

2 Kronieke 36:19

Kruisverwysings

  • +Ps 74:4-7
  • +Jer 52:14
  • +1Kn 9:7; 2Kn 25:9, 10; Ps 79:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 68-69, 156

2 Kronieke 36:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:21; Ps 137:1
  • +Jer 27:6, 7
  • +Esr 1:1-3

2 Kronieke 36:21

Voetnote

  • *

    Of “sabbat gehou”.

Kruisverwysings

  • +Le 26:34
  • +Jer 25:9
  • +Jer 25:12; Sag 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 32

    “Hele Skrif”, bl. 84

2 Kronieke 36:22

Voetnote

  • *

    Lett. “die gees van koning Kores van Persië opgewek”.

Kruisverwysings

  • +Jes 44:28; 45:1
  • +Jer 29:14; 32:42; 33:10, 11
  • +Esr 1:1-4

2 Kronieke 36:23

Kruisverwysings

  • +Da 5:18
  • +Jes 44:28
  • +Esr 7:12, 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 36:11Kr 3:15; Jer 22:11
2 Kron. 36:12Kn 23:30, 31
2 Kron. 36:32Kn 18:14; 23:33
2 Kron. 36:42Kn 23:29; Jer 46:2
2 Kron. 36:42Kn 23:34; Jer 22:11, 12
2 Kron. 36:5Jer 26:20, 21; 36:32
2 Kron. 36:52Kn 23:36, 37
2 Kron. 36:62Kn 24:1; 25:1; Jer 25:1
2 Kron. 36:62Kn 24:16; Da 1:1
2 Kron. 36:7Esr 1:7; Jer 27:16; Da 1:2; 5:2
2 Kron. 36:82Kn 24:5, 6
2 Kron. 36:9Jer 22:24; Mt 1:12
2 Kron. 36:92Kn 24:8, 9
2 Kron. 36:102Kn 24:10; Jer 29:1, 2; Ese 1:2
2 Kron. 36:102Kn 24:13; Jer 27:17, 18
2 Kron. 36:102Kn 24:17
2 Kron. 36:11Jer 37:1
2 Kron. 36:112Kn 24:18-20; Jer 52:1-3
2 Kron. 36:12Jer 21:1, 2; 34:2; 38:14, 24
2 Kron. 36:132Kn 24:20; Ese 17:12-15
2 Kron. 36:142Kn 16:11; Ese 8:10, 11
2 Kron. 36:162Kr 30:1, 10
2 Kron. 36:16Jer 5:12
2 Kron. 36:16Jer 20:7
2 Kron. 36:16Ps 74:1
2 Kron. 36:172Kn 24:2
2 Kron. 36:17Ese 9:7
2 Kron. 36:17Le 26:31; De 28:25; Ps 79:2
2 Kron. 36:17Klg 2:21
2 Kron. 36:17De 28:49-51
2 Kron. 36:182Kn 20:16, 17; Jes 39:6; Jer 27:19-22; 52:17
2 Kron. 36:19Ps 74:4-7
2 Kron. 36:19Jer 52:14
2 Kron. 36:191Kn 9:7; 2Kn 25:9, 10; Ps 79:1
2 Kron. 36:202Kn 25:21; Ps 137:1
2 Kron. 36:20Jer 27:6, 7
2 Kron. 36:20Esr 1:1-3
2 Kron. 36:21Le 26:34
2 Kron. 36:21Jer 25:9
2 Kron. 36:21Jer 25:12; Sag 1:12
2 Kron. 36:22Jes 44:28; 45:1
2 Kron. 36:22Jer 29:14; 32:42; 33:10, 11
2 Kron. 36:22Esr 1:1-4
2 Kron. 36:23Da 5:18
2 Kron. 36:23Jes 44:28
2 Kron. 36:23Esr 7:12, 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Kronieke 36:1-23

Die tweede boek van Kronieke

36 Toe het die volk Joʹahas, die seun van Josiʹa,+ in die plek van sy pa koning gemaak in Jerusalem.+ 2 Joʹahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. 3 Maar die koning van Egipte het hom uit sy posisie as koning in Jerusalem verwyder en het vereis dat die land ’n boete van 100 talente* silwer en ’n talent goud+ moet betaal. 4 En die koning van Egipte het Joʹahas se broer Eljaʹkim koning oor Juda en Jerusalem gemaak en sy naam na Jojaʹkim verander. Nego+ het Joʹahas na Egipte geneem.+

5 Jojaʹkim+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God.+ 6 Koning Nebukadneʹsar+ van Babilon het teen hom opgetrek om hom met twee koperboeie te bind en na Babilon te neem.+ 7 En Nebukadneʹsar het van die voorwerpe van die huis van Jehovah na Babilon geneem en dit in sy paleis in Babilon gesit.+ 8 Wat die res van die geskiedenis van Jojaʹkim betref, die afskuwelike dinge wat hy gedoen het en die dinge wat teen hom gevind is, dit is opgeteken in die Boek van die konings van Israel en van Juda. En sy seun Jojaʹgin het in sy plek koning geword.+

9 Jojaʹgin+ was 18 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het drie maande en tien dae in Jerusalem regeer. En hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ 10 Aan die begin van die jaar* het koning Nebukadneʹsar hom na Babilon laat bring,+ saam met waardevolle goed van die huis van Jehovah.+ En hy het Sedekiʹa, sy pa se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

11 Sedekiʹa+ was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 12 Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God. Hy het nie berou getoon toe die profeet Jeremia die woorde van Jehovah verkondig het nie.+ 13 Hy het ook teen koning Nebukadneʹsar in opstand gekom,+ al het Nebukadneʹsar hom voor God laat sweer dat hy getrou aan hom sal bly. En hy het hardkoppig gebly* en sy hart bly verhard en geweier om Jehovah, die God van Israel, te dien. 14 Al die hoofde van die priesters, sowel as die volk, was verskriklik ontrou en het al die afskuwelike dinge van die nasies gedoen, en hulle het die huis van Jehovah, wat Hy in Jerusalem geheilig het, onrein gemaak.+

15 Jehovah, die God van hulle voorvaders, het hulle keer op keer deur middel van sy boodskappers gewaarsku, want hy het jammer gevoel vir sy volk en sy tempel.* 16 Maar hulle het die boodskappers van die ware God bly spot,+ en hulle het sy woorde geïgnoreer+ en sy profete uitgelag,+ totdat Jehovah vir sy volk woedend geword het+ en daar geen hoop was dat hulle genees kon word nie.

17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in hulle heiligdom*+ met die swaard doodgemaak het.+ Hy het nie jammer gevoel vir jong manne of maagde, oumense of swakkes nie.+ God het alles in sy hand gegee.+ 18 Hy het al die voorwerpe, groot en klein, van die huis van die ware God, sowel as die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning en sy hoë amptenare na Babilon geneem.+ 19 Hy het die huis van die ware God afgebrand,+ die muur van Jerusalem afgebreek,+ al die versterkte torings aan die brand gesteek en alles wat van waarde was, verwoes.+ 20 Hy het almal wat nie met die swaard doodgemaak is nie, as gevangenes na Babilon geneem,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koninkryk van Persië begin regeer het+ 21 en totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia gesê het.+ Die hele tyd dat die land onbewoon was, het die land gerus,* totdat 70 jaar vervul was.+

22 In die eerste jaar van koning Kores+ van Persië, het Jehovah hom beweeg* om ’n aankondiging regoor sy koninkryk te laat maak. Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia gesê het.+ Die aankondiging, wat die koning ook laat neerskryf het,+ het gesê: 23 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem, wat in Juda is, te bou.+ Laat elkeen van julle wat deel van sy volk is, daarheen gaan, en mag Jehovah sy God met hom wees.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel