Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En as hulle vir jou vra: ‘Waarheen moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Dít is wat Jehovah sê:

      “Almal wat deur die dodelike plaag moet sterf, na die dodelike plaag!

      Almal wat deur die swaard doodgemaak moet word, na die swaard!+

      Almal wat honger moet ly, na die hongersnood!

      En almal wat gevange geneem moet word, na die gevangenskap!”’+

  • Jeremia 39:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, het die res van die volk wat in die stad oorgebly het, die mense wat na hom oorgeloop het en almal wat agtergebly het, in ballingskap na Babilon weggeneem.

  • Jeremia 52:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het van die arm mense van die volk en die res van die volk wat in die stad oorgebly het, in ballingskap weggeneem. Hy het ook die mense geneem wat na die koning van Babilon oorgeloop het, sowel as die res van die vaardige ambagsmanne.+

  • Jeremia 52:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 In die 23ste jaar van Nebukadneʹsar* het Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, Jode in ballingskap weggeneem: 745 mense.+

      Altesaam is 4 600 mense in ballingskap weggeneem.

  • Esegiël 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jy moet ’n derde daarvan in die stad met vuur verbrand wanneer die dae van die beleëring voltooi is.+ Dan moet jy nog ’n derde neem en dit rondom die stad* met ’n swaard slaan,+ en jy moet die laaste derde in die wind strooi, en ek sal ’n swaard uittrek om hulle agterna te sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel