Jeremia 39:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het van die armste mense, dié wat niks gehad het nie, in die land van Juda agtergelaat. Op daardie dag het hy ook vir hulle wingerde en landerye gegee om te bewerk.*+ Jeremia 52:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het van die armste mense van die land agtergelaat om wingerde te bewerk en om as slawe te werk.+
10 Maar Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het van die armste mense, dié wat niks gehad het nie, in die land van Juda agtergelaat. Op daardie dag het hy ook vir hulle wingerde en landerye gegee om te bewerk.*+
16 Maar Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, het van die armste mense van die land agtergelaat om wingerde te bewerk en om as slawe te werk.+