13 En ek het elke wese in die hemel en op die aarde en onder die aarde+ en op die see, en alles wat in hulle is, hoor sê: “Mag die Een wat op die troon sit+ en die Lam+ geloof word, en mag hulle vir ewig en altyd die eer+ en die heerlikheid en die mag ontvang.”+