2 Samuel 7:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Hier woon ek in ’n huis van sederhout,+ terwyl die Ark van die ware God in ’n tent staan.”+ 2 Samuel 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jehovah het Natan+ na Dawid toe gestuur. Natan het na hom toe gegaan+ en vir hom gesê: “Daar was twee mans in een stad, die een was ryk en die ander arm.
2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Hier woon ek in ’n huis van sederhout,+ terwyl die Ark van die ware God in ’n tent staan.”+
12 Jehovah het Natan+ na Dawid toe gestuur. Natan het na hom toe gegaan+ en vir hom gesê: “Daar was twee mans in een stad, die een was ryk en die ander arm.