Genesis 46:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die seuns van Ruben was Hanog, Pallu, Hesron en Karmi.+ Eksodus 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dít is die hoofde van die vaderhuise: Die seuns van Ruben, Israel se eersgeborene,+ was Hanog, Pallu, Hesron en Karmi.+ Dit is die families van Ruben.
14 Dít is die hoofde van die vaderhuise: Die seuns van Ruben, Israel se eersgeborene,+ was Hanog, Pallu, Hesron en Karmi.+ Dit is die families van Ruben.