3 Toe het Moses opgeklim na die ware God toe, en Jehovah het uit die berg na hom geroep+ en gesê: “Dít is wat jy vir die huis van Jakob, vir die Israeliete, moet sê:
27 Gaan jy nader om alles te hoor wat Jehovah ons God sal sê, en jy moet vir ons alles vertel wat Jehovah ons God vir jou sê, en ons sal luister en dit doen.’+