-
Numeri 3:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Jehovah het toe vir Moses gesê: 6 “Laat die stam van Levi+ nader kom, en laat hulle voor die priester Aäron staan, en hulle moet voor hom dien.+ 7 Hulle moet hulle verantwoordelikhede teenoor hom en teenoor die hele gemeenskap van Israel voor die tent van samekoms nakom deur hulle diens in verband met die tabernakel te verrig.
-