Josua 19:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En dit het van Sarid af ooswaarts gegaan in die rigting van die sonsopkoms, na die grens van Kislot-Tabor en na Daʹberat+ en toe na Jaʹfia. Josua 19:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Dit was die erfdeel van die families van die stam van Seʹbulon,+ die stede en die omliggende dorpies.
12 En dit het van Sarid af ooswaarts gegaan in die rigting van die sonsopkoms, na die grens van Kislot-Tabor en na Daʹberat+ en toe na Jaʹfia.
16 Dit was die erfdeel van die families van die stam van Seʹbulon,+ die stede en die omliggende dorpies.