Hebreërs 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Deur geloof is Henog+ weggeneem sodat hy nie die dood sou sien nie, en hy kon nêrens gevind word nie omdat God hom weggeneem het.+ Voordat hy weggeneem is, het hy die getuienis ontvang dat hy God se hart bly gemaak het.
5 Deur geloof is Henog+ weggeneem sodat hy nie die dood sou sien nie, en hy kon nêrens gevind word nie omdat God hom weggeneem het.+ Voordat hy weggeneem is, het hy die getuienis ontvang dat hy God se hart bly gemaak het.