-
1 Kronieke 25:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Dawid en die hoofde van die groepe het party van die seuns van Asaf, Heman en Jeduʹtun+ gekies om te profeteer onder begeleiding van die harpe, die ander snaarinstrumente+ en die simbale.+ Hier volg die lys van die beamptes vir hierdie diens. 2 Van die seuns van Asaf: Sakkur, Josef, Netanʹja en Asareʹla. Hulle was onder die leiding van Asaf, wat onder die leiding van die koning geprofeteer het.
-
-
Psalm 83:opskrifDie Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
’n Lied. ’n Melodie van Asaf.+
-