Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 67:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 sodat u weg regoor die aarde bekend kan wees,+

      u reddingsdade onder al die nasies.+

  • Psalm 105:1-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 105 Dank Jehovah,+ roep sy naam aan!

      Maak sy dade onder die volke bekend!+

       2 Sing vir hom, sing lofliedere* vir hom.

      Dink na oor* al sy wonderlike werke.+

       3 Spog oor sy heilige naam.+

      Laat die hart van almal wat Jehovah dien,* bly wees.+

       4 Soek Jehovah+ en sy krag.

      Soek altyd sy goedkeuring.

       5 Dink aan sy wonderlike dade,

      sy wonderwerke en sy oordele,+

       6 o nageslag* van Abraham, sy kneg,+

      o kinders van Jakob, dié wat hy uitgekies het.+

  • Jesaja 12:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 En in daardie dag sal julle sê:

      “Dank Jehovah, roep sy naam aan!

      Maak sy dade onder die volke bekend!+

      Verkondig dat sy naam hoog verhewe is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel