Psalm 77:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En ek sal nadink oor alles wat u doenen peins oor u handelinge.+ Psalm 119:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Laat my die betekenis* van u bevele verstaan,sodat ek oor u wonderlike werke kan nadink.*+