7 Hy is Jehovah ons God.+
Sy oordele geld vir die hele aarde.+
8 Hy onthou sy verbond vir ewig.+
Hy dink tot in ’n duisend geslagte aan die belofte wat hy gemaak het,+
9 die verbond wat hy met Abraham gemaak het,+
en die eed wat hy aan Isak gesweer het.+
10 Hy het dit as ’n bevel vir Jakob vasgestel,
en as ’n permanente verbond vir Israel,
11 toe hy gesê het: “Ek sal vir jou die land Kanaän gee+
as jou erfdeel.”+