Eksodus 20:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Ek is Jehovah julle God wat julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei het.+ Psalm 100:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Erken* dat Jehovah God is.+ Hy is die Een wat ons gemaak het, en ons behoort aan hom.*+ Ons is sy volk en die skape van sy weiveld.+
3 Erken* dat Jehovah God is.+ Hy is die Een wat ons gemaak het, en ons behoort aan hom.*+ Ons is sy volk en die skape van sy weiveld.+