34 En hy het die volgende gesê oor die feit dat Hy hom uit die dood opgewek het en hom ’n liggaam gegee het wat nooit sal ontbind nie: ‘Ek sal aan julle die seëninge gee wat ek weens my lojale liefde aan Dawid belowe het. Hierdie belofte is betroubaar.’+
16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+