5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+
15 In daardie dae en in daardie tyd sal ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ laat uitspruit, en hy sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+
5 Maar een van die ouderlinge het vir my gesê: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu uit die stam van Juda,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ en hy kan die boekrol en sy sewe seëls oopmaak.”