Eksodus 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ek het altyd aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, ek het my nie deur middel daarvan aan hulle geopenbaar nie.+ Psalm 83:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Mag mense weet dat u, wie se naam Jehovah is,+u alleen die Allerhoogste oor die hele aarde is.+
3 Ek het altyd aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, ek het my nie deur middel daarvan aan hulle geopenbaar nie.+