3 saam met haar twee seuns.+ Die een seun se naam was Gersom,+ want Moses het gesê: “Ek het ’n uitlander geword wat in ’n vreemde land woon.” 4 Die ander seun se naam was Eliëser, want hy het gesê: “Die God van my vader is my helper. Hy het my van Farao se swaard gered.”+