Eksodus 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+ Eksodus 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+
23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+
28 “Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+