-
Numeri 31:50Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
50 Laat elkeen van ons dus wat hy gevind het, as ’n offer vir Jehovah aanbied: goue voorwerpe, enkelkettinkies, armbande, seëlringe, oorringe en ander juwele, om vir ons versoening te doen voor Jehovah.”
-
-
1 Kronieke 18:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 het hy onmiddellik sy seun Hadoʹram na koning Dawid toe gestuur om sy groete oor te dra en hom geluk te wens omdat hy Hadadeʹser verslaan het (want Hadadeʹser het dikwels teen Toü geveg). Hy het allerhande voorwerpe van goud, silwer en koper saamgebring. 11 Koning Dawid het dit vir Jehovah geheilig,+ net soos hy gedoen het met die silwer en die goud wat hy geneem het van al die nasies: van Edom, Moab, die Ammoniete,+ die Filistyne+ en die Amalekiete.+
-