Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • 1 Kronieke 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Juda+ was beter as sy broers, en die een wat die leier+ sou wees, was een van sy nakomelinge, maar die eersgeboortereg het aan Josef behoort.

  • Psalm 60:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Giʹlead behoort aan my, en Manasʹse+ ook,

      en Eʹfraim is die helm* vir my kop.

      Juda is vir my die staf van ’n bevelvoerder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel