Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dan sal my woede teen hulle opvlam,+ en ek sal hulle verlaat+ en my gesig van hulle af wegdraai,+ totdat hulle verslind is. En nadat baie rampspoed oor hulle gekom het en hulle baie swaargekry het,+ sal hulle sê: ‘Het hierdie rampspoed nie oor ons gekom omdat ons God nie by ons is nie?’+

  • 2 Kronieke 15:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het toe na Asa gegaan en vir hom gesê: “Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is aan julle kant solank julle aan sy kant bly.+ En as julle hom soek, sal hy sorg dat julle hom vind,+ maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+

  • Hebreërs 10:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 “Maar my regverdige kneg sal deur geloof lewe”,+ en “as hy van my af wegbeweeg, gee hy my* geen vreugde nie”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel